Kontak / Skryf In
Indien u wil inskryf om ons gratis GENADE nuusbrief in u e-pos te ontvang, vul eenvoudig die vorm hier onder in (dui aan dat u wil INSKRYF) en ons sal u op die lys voeg (ons respekteer u privaatheid en sal nie u e-pos adres versprei nie).
Voel asseblief vry om ons te kontak met enige ander vrae / aanmerkings indien u wil (let asb op die CAPTCHA kode hier onder slegs verhoed dat ons webwerf deur spam geinfiltreer word):
Comments or questions are welcome.
Powered by Fast and Secure Contact Form
Indien u op enige stadium wil ophou om die nuusbrief te ontvang, stuur ons eenvoudig ‘n e-pos met die woord “De-Registreer” na die e-pos adres hier onder en ons sal u naam van die lys afhaal.
Andre & Natalie van der Merwe bly in Perth (Australië) en is deel van ‘n gemeenskap van mense genaamd “Freedom Life Fellowship” wat passievol is oor God, oor die evangelie van Genade, en wat leef om ons samelewing te sien verander deur die krag van God .
Andre & Natalie van der Merwe
E-Pos: andre@newcovenantgrace.com